Koop Rou Materiaal

Notice: Undefined index: icon-color in /home/nelladky/public_html/wp-content/plugins/oxygen/component-framework/components/component.class.php on line 3172

Notice: Undefined index: icon-color in /home/nelladky/public_html/wp-content/plugins/oxygen/component-framework/components/component.class.php on line 3172

Benodig U rou materiale? Ons kan help...

Seep - Laventel

R35.00

LAVENTEL

GEUR: Sagte geur van Laventel

  • Topnote: Laventel
  • Middelnote: -
  • Basisnote: -

STERKTE VAN GEUR: Matig

PROSES VERVAARDIG: HP (warm proses)

Description

ARTISAN REEKS: Hierdie sepe bestaan uit verskeidenheid kleure & geure wat tydens die maak daarvan “ge-mix/match” word op die oomblik. Hou die webtuiste dop, of versoek foto’s per watsapp by 0845865600 vir wat beskikbaar is.

HANDGEMAAKTE SEEP

(verskeidenheid geure & kleure)

Die grootste kreatiwiteitsgenot vir enige ware seepmaker. Geen seep kom weer dieselfde uit nie, en ons het besluit om ‘n wye reeks te vervaardig. Elke seep is handgemaak en met die hand gesny - van algemene kleure & geure tot bont en besig. Die seep skuim heerlik weens die goeie kombinasie van ons natuurlike olies en klei. Tevredenheid gewaarborg! Bestanddele: Olyfolie, Kokosneutolie, Kanola olie, Shea botter, Kasterolie, essensiële olie, vel-veilige kleur & geur.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Designed by    -     NELLEN DESIGNS  (083 302 3295)

leaf linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram